Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: HelderbergFM 93.6
Episode: Magriet Groenewald On #DailyDateWithChristie
Description: Magriet Groenewald gesels met alle vroue in SA vir vroemaand
Die betowering van ’n vrou wat haar waarde besef is lewensveranderend en dÃt is wat Magriet Groenewald haar passie gemaak het – om vroue, en veral vroulike entrepreneurs, te help om hul stem te vind en só die wêreld te verander; een besigheid op ’n slag.Â
Â
Sy wil graag soveel as moontlik vrouens bereik met haar hulp en boodskap en veral die maand in vrouemaand want sy glo vrouens is n groot deel van die wereld se toekoms en sukses. Lees asb meer oor haar boodskap en wenke in die mediave...