Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AudreyStories
Episode: Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI
Description: Send us a textGoeie nuus. MEDIES is verniet in Kanada: Dokters (huisdokter en spesialiste), hospitaal verblyf, operasies, bloedtoetse,MRI ens. Wat is nie gedek nie? Medisyne. Dit klink te goed om waar te wees. Maar dit is so. Dis een van Kanada se heel beste voordele. Jy kry 'n nieroorplanting en dit kos jou nie 'n sent nie. Dis wonderlik. Mens sien jou huisdokter gou-gou en jy kan na die hospitaal se ongevalle toe gaan as jy baie siek is. (Of 911 bel, dan kom haal die ambulaans jou.). Maar .... ja, daar is 'n maar. Dit neem...