Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: Familieboerdery is noodsaaklik vir voedselsekerheid en familiewaardes.
Description: Dwarsoor die wereld is familieboerdery deesdae deel van die algemene gesprekke in landbou en voedselsekerheid. Dit is die behoud van die wereld se familiewaardes en daarmee saam bied dit ook voedselsekuriteit aan baie mense.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.