Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika
Description: Die Kenhardt Boerevereniging het kuilvoer aangekoop om onder die boere te versprei, en ons is diep dankbaar vir die publiek se ondersteuning. Elke hart wat bloei vir die boer, sy vee word opreg waardeer.Terwyl ons saam met die boere hoop en bid vir reΓ«n, weet ons dat sommige dalk nie hierdie krisis sal oorleef nie. Maar met gemeenskapsamewerking en die land se steun, is daar steeds 'n vonkie hoop in Kenhardt.Mense wat skunking wil maak met voer of vervoer van voer of geld skenk om aankope te doen is welkom: BRING HOOP , S...