Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Reis sonder grense
Episode: Reis sonder grense
Description: Kirkenes is n dorpie in NoorweΓ« wat aangewese is op toerisme vir oorlewing. In die winter is slee-ry, koningkrap eet en 'n besoek aan die sneeuhotel van die onmisbare elemente op die toerismespyskaart. Johan Rademan het in Kirkenes by die Sneeuhotel gaan inloer. Vanjaar se hotel het 26 kamers, elk met 'n eiesoortige tema wat deur Sjinese kunstenaars gedoen word.