Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Baby Brunch | The Parenting Series
Episode: Karlien van Jaarsveld Praat Reguit
Description: Karlien van Jaarsveld het ’n kleurryke en suksesvolle sangloopbaan en is ’n gewilde Afrikaanse kunstenaar. Maar agter die skerms, en in die hospitaal waar sy menige nag langs haar kind se bed deurgebring het, was dinge nie altyd so maklik nie. As openbare figuur, is elke aspek van haar lewe nog altyd druk bespreek en hewig gekritiseer. Nietemin moes sy ’n rustige, standvastige en liefdevolle ma wees vir haar kinders. Dit was allermins maklik, maar Karlien het vasgeklou aan haar geloof en aan wat haar eie ma haar geleer het. Vandag is sy trots op die pad wat sy met God ko...