Episode: Jonathan Rubain: Herlewing, Nominasie en Inspirasie
Description: Die bekende TV-aanbieder, Pastoor en Gospel Sanger, Jonathan Rubain, gesels oor sy onlangse nominasie as Persoonlikheid van die Jaar by die Silwerskermfees, hoe hy die aanlyn-bloelies hanteer, sowel as die Herlewingsdienste wat landwyd gehou word. Elevated
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.