Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Elevated with Jenna-Leigh
Episode: Sangsensasie se hakkelry kan haar nie onderkry
Description: Jodi Jantjies laat haar nie onderkry deur haar hakkelry nie. Sy vertel hoedat sy sélf haar grootse boelie was, hoe sy haar vrese en angs oorkom het en deel raad oor hoe om self-kritiek te oorkom. "Find your purpose dan sal die ding wat jou bangmaak nie meer veel saakmaak nie," vertel sy. Elevated