Episode: Crystal Josephs on Elevated with Jenna-Leigh Bilong
Description: Die Gospel-sangeres, Crystal Jospehs is bekend vir die koortjie "Met sy eie hand red Ek jou"en die Pinkster on Heels beweging vertel haar kragtige getuienes oor hoe die gebede van haar ouers haar "uit die dood uit geruk het", hoe sy boelies hanteer en vele meer, Elevated
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.