Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Waar is die nuwe ewewig?
Description: Na die afgelope week se ekonomiese nuus chaos lyk dinge rustiger. Meeste markte is stadig besig om verliese op te maak, maar soos die uitdrukking sê, as jy een keer gebyt is, is jy dubbel so versigtig.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.