Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Bring vir my ook 'n kettingsaag
Description: Hierdie episode gaan nie oor President Trump se tariewe nie. Ek wil eerder gesels oor die gedagte van ʼn hersiening van owerheidsbesteding. Mense sal maklik sê ons het ook ʼn DOGE nodig. Ek wonder wat ons kan leer by Argentinië se President Milei.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.