Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe die verlies van AGOA kan uitspeel
Description: Daar is heelwat onsekerheid oor die toekoms van AGOA en Suid-Afrika se plek daarin. ʼn Verlies van ons AGOA voordele sal uitvoer laat afneem en ekonomiese groei demp. In hierdie episode wil ek verduidelik wat AGOA is, watter bedrywe geraak word en hoe handel kan lyk sonder die ooreenkoms.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.