Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe gaan dit met die ekonomie? En die week se repokoersbesluit...
Description: Die Begroting word nou bespreek in twee parlementêre komitees en daar is baie in die nuus oor ʼn moontlike fiskale anker. Daarby is Fitch nie so optimisties oor die stabilisering van die staatskuld soos die Minister is nie. Vandag wil ek egter praat oor hoe dit met die ekonomie gaan, inflasieverwagtinge en hierdie week se repokoersbesluit.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.