Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die opsies vir Begroting 2.0
Description: Hierdie Woensdag, 12 Maart, gaan die Minister van Finansies weer probeer om die Begrotingsrede te lewer. Dit is met drie weke uitgestel nadat daar teΒ veel teenkanting was teen Ε voorgestelde 2 persentasiepunt verhoging van die BTW koers in die Regering van Nasionale Eenheid. In hierdie episode wil ek gesels oor die Begroting 2.0.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.