Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasie het effens gestyg in Januarie
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister Januariemaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak. Die inflasiekoers het gestyg vanaf 3% in Desember tot 3,2% in Januarie. Dit is in lyn met ekonome se verwagting dat inflasiedruk effens gaan toeneem hierdie jaar, maar onder die middelpunt van die Reserwebank se teikenband sal bly.