Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Almal gee nou raad vir die Begroting 2.0
Description: Ek voel so bietjie jammer vir die Minister van Finansies en die span by Tesourie want hulle gaan tot 12 Maart moet luister na die raad van elke ou met ล podsending of brief in die koerant. Die groot spelers soos die IMF en Wรชreldbank het reeds laat weet wat hulle dink.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.