Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?
Description: Ek wonder of die President genoeg gesΓͺ het in gisteraand se staatsrede. Hy het lank gepraat, maar was dit Ε Regering van Nasionale Eenheid staatsrede? Hulle almal stem saam dat wat ons nodig het is inklusiewe ekonomiese groei, maar was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?