Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Mnr die president, verduidelik asb die geleentheidskoste
Description: In die aanloop na groot toesprake soos die Staatsrede en die Begrotingsrede hoop ons almal om iets te hoor. Ons almal ken die ekonomiese uitdagings wat die land in die gesig staar en hoop dat die President of Minister die keer Ε plan op die tafel gaan sit. Ek sou graag Ε in-diepte powerpoint aanbieding wou
sien hoe ons vorder Β met verskillende hervormings. Helaas is dit nie hoe staatsredes werk nie.