Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat kan ons doen om produktiwiteit te verhoog?
Description: Stadige ekonomiese groei is seker die enkele grootste uitdaging wat Suid-Afrika in die gesig staar. Sonder groei kan ons niks doen aan ons ander probleme, soos werkloosheid, armoede, of ongelykheid nie. Daar is baie maniere om te dink oor die drywers van groei en een is dat produktiwiteit tel.
Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.