Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die Trump tariefoorlog begin
Description: President Trump het oor die naweek 25% tariewe ingestel op produkte wat ingevoer word vanaf Kanada en Meksiko, en 10% op produkte vanaf Sjina. Hou vas jou rande en aandele, want ontluikende markte vaar nooit goed terwyl sulke skokke tref nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.