Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Dit het iets te doen met die prys van eiers
Description: Vandag se episode gaan weer oor aanwysers. Statistieke Suid-Afrika maak hierdie week ʼn groot rondte data bekend wat insluit Oktobermaand se produksie en verkope in vervaardiging en mynbou, Novembermaand se Verbruikersprysindeks en die inflasiekoers en ook ʼn verslag oor die arbeidsmark in 2023.