Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hou 'n oog op Q4 aanwysers
Description: Na die teleurstellende ekonomiese groei syfer word daar met nuwe ywer gekyk na die maandelikse aanwysers vir die vierde kwartaal. Die week is die vierde kwartaal se verbruikersvertroue-indeks en ook Novembermaand se voertuigverkope data bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.