Description: Statistieke Suid-Afrika het gister die derde kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groei-syfers aangekondig. Dit is onverwagte slegte nuus. Die ekonomie het met 0,3% gekrimp in die derde kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.