Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Nog BTW nulkoerse gaan nie "die armes" help nie.
Description: President Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesΓͺ dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems Ε BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes Ε fout.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.