Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)
Description: Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.