Description: Die Monetêre Beleidskomitee het die repokoers toe met net 25 basispunte verlaag. Gelukkig is die Suid-Afrikaanse ekonomie soos ʼn Kalahari boer wat elke 1 en 2 ml reën in die meter tel.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.