Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Trump, die rand, inflasie, en die repo
Description: As jy die laaste week die markte dopgehou het is dit duidelik dat die impak van die verkiesing van President Trump nog in die rand-dollar wisselkoers en die JSE sit. Die depresiasie gaan oor ʼn sterker dollar en die vraag is wat dit beteken vir ons brandstofprys, inflasie- en rentekoerse.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.