Episode: Werkloosheid het afgeneem in die derde kwartaal
Description: Ontleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.