Episode: $1400 bn oor 5 jaar help dalk nie soveel soos ons hoop nie!
Description: Terwyl almal verlede week nog gewonder het hoe nog ʼn Trump Presidentskap die markte gaan beïnvloed het Sjina nog maatreëls aangekondig om hulle ekonomie te ondersteun.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.