Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die Fed sny met 25bps
Description: Tussen die mini-begroting en Amerikaanse verkiesing voel dit of Suid-Afrikaners se optimisme dalk so bietjie stoom verloor het, maar vandag is daar goeie nuus dat die Amerikaanse Fed het hulle beleidskoers met 25 basispunte gesny het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.