Description: Die township ekonomie en spaza winkels is die laaste paar weke in die nuus vir al die verkeerde redes. Uit verskeie oorde is daar oproepe vir meer regulering, maar is dit die oplossing vir al die probleme?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.