Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die verkiesing, die Fed, en wat dit beteken vir Suid-Afrika
Description: Die Amerikaanse Presidentsverkiesing is aan die gang en dit lyk of nie veel stemme die wenner en verloorder gaan skei nie. Baie sê dit is ʼn verkiesing oor die ekonomie, maar verseker nie in die makro-ekonomiese sin nie, want dié vaar besonder goed. Suid-Afrikaners wil natuurlik weet wat hou ʼn Harris presidentskap of nog ʼn Trump presidentskap vir ons in.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.