Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers
Description: Na al die gepraat oor die MTBPS is daar vandag weer kans om op te vang met die aanwysers. Verlede week was daar Septembermaand se produsenteprys inflasiekoers en Oktober se aankopebestuurdersindeks
en nuwe voertuigverkope syfers.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
Sakeskool.