Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Veranderingsbestuur vir die inflasiemikpunt
Description: Een van die dinge waaroor die Minister van Finansies niks gesΓͺ het in Woensdag se MTBPS rede is, is die inflasiemikpunt. Hy het toe wel gister aan joernaliste gesΓͺ dat die Reserwebank Ε voorstel gemaak het oor die inflasiemikpunt en dat Ε komitee binne die Tesourie dit ondersoek.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.