Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die Minister hou voet by stuk
Description: Die Minister van Finansies het gister middag sterk standpunt ingeneem en duidelik gemaak dat hy volhou met die proses van fiskale konsolidasie om die begrotingstekort en staatskuld te stabiliseer. Hy het feitlik niks gesΓͺ oor BTW verligting, die brandstofprys, ekstra befondsing vir onderwys of gesondheidsposte nie en het dit duidelik gemaak dat hy nie die 4,7% verhogingsaanbod wat die Departement van
Openbare dienste en Administrasie aan staatsdiensvakbonde gemaak het, ondersteun nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.