Description: Die Minister van Finansies sê gewoonlik baie in sy toesprake en dit is maklik om verlore te raak in al die syfers en moeilik om kop te hou oor watter boekjaar hy van praat. So hoe luister ʼn ekonoom na die mini-begrotingsrede?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.