Episode: Stadige disinflasie en beter groei vooruitsigte
Description: Die IMF het hierdie week hulle World Economic Outlook dokument bekendgestel. Dit is ʼn storie van stadige disinflasie en effens beter groeivooruitsigte. Hulle is ook meer optimisties oor Suid-Afrika.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.