Episode: Hoekom die ekonomiese nuus so belangrik is vir die markte
Description: Die nuus het nog altyd die markte beïnvloed, maar The Economist tydskrif vind dat die bekendmaking van belangrike datapunte die markte deesdae op hol het. Daar is ʼn paar interessante redes hoekom dit die geval is.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.