Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Instellings tel, RNE en Nobelprys uitgawe
Description: Daar is al baie gesΓͺ oor die Regering van Nasionale Eenheid en hoe goed dit is vir die ekonomie, maar dit is vir my lekker dat die eerste 100 dae van die RNE saamval met die toekenning van die 2024 Nobelprys vir Ekonomie aan ouens wat werk aan die belangrikheid van instellings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.