Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat wys die aanwysers?
Description: Die afgelope week het die aanwysers in verskillende rigtings gewys en teen mekaar gewerk. Bekommernis oor die oorlog in die midde-ooste het die Brent ru-olieprys laat styg, maar daarna het die gedaal as gevolg van bekommernis oor die wΓͺreldwye vraag. Steenkool se prys het gestyg al was die markte nie te vrede met die Sjinese stimuluspakket nie. En as gevolg van die sterker dollar was die goudprys swakker.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.