Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Landbou-besigheidsvertroue lyk ook beter
Description: Al die sakevertroue-indekse het die laaste maand of twee toegeneem en dit is ook so met die Agbiz/IDC landboubesigheid vertroue-indeks. Dit is nog onder die neutrale 50-punte merk, maar het in die derde kwartaal met 10 punte verbeter tot 48 punte.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.