Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat ons uitvoer maak saak
Description: Internasionale gebeure het ʼn groot impak op ons ekonomie. Die Sjinese kondig ʼn stimuluspakket aan vir hulle ekonomie, of dit lyk of hibriede enjin voertuie wat meer platinum gebruik die bo-toon voer en daar lyk ons uitvoer vooruitsigte sommer beter.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.