Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat (of wie) hou voedselpryse hoog?
Description: Die Mededingingskommissie het onlangs die nuutste weergawe van hulle Essential Food Price Monitoring Report bekend gemaak en waarsku dat voedselpryse te hoog is vir ʼn huishouding wat die minimumloon verdien. Ook dat pryse nie afneem soos wat inflasie en brandstofpryse afneem nie. Hulle sê nou dat kostedruk minder is behoort pryse vinniger te val, maar dit doen nie, en seker voedselbedryf maatskappye maak ʼn stewige wins.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.