Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ekonomiese groei vooruitsigte
Description: Daar is hierdie week baie gesΓͺ oor Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Die Adjunk President het gepraat van 1,5% vir volgende jaar. Ε JP Morgan ontleder het gepraat van 2% vir twee jaar voordat langtermyn beleggers weer ernstig na Suid-Afrika sal begin kyk. By die regering en groot besighede se vennootskap samesprekings het Discovery se Adrian Gore gepraat van 3% groei. So wat is haalbaar en is daar al tekens daarvan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.