Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Beleidsonsekerheid is laer
Description: Om te sê dat die Regering van Nasionale Eenheid is beter as enige alternatief wat ons kon gehad het sê seker nie veel nie, maar dit is waar dat hulle ʼn groot positiewe impak gehad het op sentiment en vertroue. Verbruiksvertroue en sakevertroue lyk beter en beleidsonsekerheid is minder.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.