Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die ekonomie van sport
Description: Ekonome het Ε belangstelling in sport. Daar is natuurlik die Moneyball aspek, maar gaan dit oor data. Sport genereer data en dit is op baie maniere meer suiwer as regte wΓͺreld ekonomiese data en kan help om ekonomiese vrae te beantwoord.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
Sakeskool.