Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die dinge waaraan die MBK dink
Description: Die MonetΓͺre Beleidskomitee vergader sedert gister en maak more middag hulle repokoers besluit bekend. Die verwagting is dat hulle die repokoers met 25 basispunte gaan sny. Ek het gedink dit is goed om vinnig te praat oor al die dinge wat hulle oorweeg.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.