Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ons kredietgradering onveranderd op BB-
Description: Daar is ล paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiรซle investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.