Episode: Julie maand se vervaardigingsproduksie data is 'n goeie verrassing
Description: Ons klomp wat die ekonomiese aanwysers dophou, hou asem op vir goeie nuus uit die derde kwartaal en ek is bly om te sê dat die Juliemaand vervaardigingsyfers beter as verwag ingekom het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.