Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Groei verskille maak saak
Description:
Ek het al Ε paar keer gesΓͺ dat Suid-Afrika Ε ekonomiese groei-wonderwerk nodig het. Dit is Ε groeikoers
van 5% per jaar of meer vir Ε klomp jare. Dit sal natuurlik baie help om werkloosheid en armoede te verminder, maar mens moet nie onderskat hoe belangrik klein groei verskille oor Ε lang tydperk is nie. Die kumulatiewe effek tel.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.